Dit is weereens tyd vir 'n lekker Tightly Bound wykskuier. Hierdie jaar hou ons 'n tradisionele spitbraai. Bring jou Tightly Bound koshuispelle of oud-koshuismense en kom kuier weer met al die vriende wat jy by die Eerstejaarskamp en deur die jare met 'n koppie koffie na kerk gemaak het! Na 'n smullekker More... ete gaan ons 'n sokkie in die Hub hou soos in die ou dae so moet nie jou dansskoene vergeet nie.Daar sal hope skaap gebraai word en genoeg bykos voorsien word. Kom honger!'n Kaartjie vir die kuier gaan jou slegs R20 uit die sak jaag. Kry kaartjies by jou naaste WK-lid en kyk uit vir verdere kennisgewings in jou koshuis.Bring net jou eie drinkgoed.Sien julle daar



Start date: 5 September
Start time: 07:00 pm
End time: 11:00 pm
GPS lat: -25.755833
GPS long: 28.230833
Street:
City: Pretoria
Country: South Africa
Websites:






Other Tuks Events

All events happening at Tuks

Triljoene debuut Time: 2012-10-13 01:00 - 11:00
OnKuns Time: 2012-10-13 02:00 - 10:00
Miss Glamorous Time: 2012-10-25 07:00 - 12:00
SRC Dinner Time: 2012-10-26 06:00 - 11:00
Bible Teaching Time: 2012-10-30 12:00 - 01:00
Madelief Golf day Time: 2012-09-25 08:00 - 08:00
Joseph Clark Time: 2012-09-23 03:00 - 06:00

Survey

Take our Student spending survey and you could win a R 500 shopping spree

Take survey